Dean and Anja Comment

Comment by: DEAN & ANJA

Date: 10 – 18 July 2011

Conrad, wow! Nooit gedink dat dit so mooi en awesome gaan wees in die droogte hier bo in Suid-Afrika nie. Jou persoonlikheid en vriendelikheid het ons behoorlik geleer van die Namakwalandse mense die gehop was die moeite werd, omdat ons geweet het jou kennis sal verseker daar is iets interessant om elke hoek en draai. Baie dankie vir al jou moeite en die ongelooflike ervaring. Jy is een in ʼn duisend!

Killer, jou ou doring! Defnitief ʼn goeie bate in Conrad se pakkie! Dankie vir die ongelooflike lekker kos & die awesome stories wat jy met ons gedeel het. Ons het lekker gelag!

Mag die Here julle altwee plus die besigheid reiklik seën!

Hoop ons sien jul weer!

Baie liefde & Groete.


«

Leave a Reply