Mike Comments

Comment by: MIKE
Date:
10 – 18 July 2011

Conrad, baie dankie vir ʼn awesome, maar awesome toer. Kan sien hoekom jy toergids van die jaar gewen het. Keep up the good work buddy. (sal defnitief weer terugkeer).

Floors (Killer), my vriend dankie vir al die grappies en stories en veral die kos. Jy het seker gemaak ons eet soos konings. Sal jou weer sien my vriend, verseker.


«

Leave a Reply